Covid-19 Corona Virus South African Resource Portal: www.sacoronavirus.co.za

Lisa Immelman

Lisa Immelman

Lisa Immelman is assistentuitgewer by LAPA en grootliks verantwoordelik vir die Romanzas. Sy het Taal- en Letterkunde studeer, skryf self en doen ook omslagontwerp.  Romanses en romantiese fiksie is by uitstek haar groot liefde en sy lees Romanzas om te ontspan. Sy geniet dit ook om te verf, boeke te versamel, Judge Judy te kyk en te kook.

If you’d like to join the conference but cannot afford the fees, please email us here as we have several initiatives to help those in need of financial assistance.