Covid-19 Corona Virus South African Resource Portal: www.sacoronavirus.co.za

Madri Victor

Madri Victor

Madri Victor is uitgewer van fiksie by LAPA.  Sy was voorheen manuskripontwikkelaar, taalpraktisyn, koördineerder van die Woordfees se skrywersfees en resensent.  Sy het haar eie skryfkursusse ontwikkel en aangebied, en het die Woordfees se kortverhaalbundel van stapel gestuur en vir die eerste 5 jaar as samesteller opgetree.  As jong redakteur het sy haar tande geslyp op romanses en het die eerste chick-lit in Afrikaans publiseer. 

If you’d like to join the conference but cannot afford the fees, please email us here as we have several initiatives to help those in need of financial assistance.